Professionele Rekenmeesters

Ons gee jou belasting advies Meer Besonderhede

Professionele Rekenmeesterss

Ons kan jou help met beleggings Dienste

Professionele Rekenmeesters

Ons kan jou finansiële resultate te evalueer Skakels


Meer Besonderhede

As professionele rekenmeesters kan ons ook fokus op inligting wat maandeliks verwerk word ten einde u by te staan om tydige en ingeligte besluite te neem met betrekking tot die bestuur van u besigheid om u langtermyndoelwitte te bereik.




Welkom by Secundes

Sedert die ontstaan van die firma in Maart 1982 en daaropvolgende uitbreidings wat plaasgevind het tot datum, bedien ons kliënte landwyd in verskeie sektore van die Suid-Afrikaanse ekonomie.

Al die lede is by die Suid Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPA) as Professionele rekenmeesters, en by SAIPA se Centre of Tax Excellence (COTE) as Belastingpraktisyns geregistreer.

Die firma is ‘n geakkrediteerde opleidingsentrum (ACT) vir rekenmeesters en ons is ook geassosieer met FASSET, die SETA vir die Finansiële sektor.

Ons sien uit daarna om u van diens te wees!

Lees Meer




Skakels

Nuttige skakels wat jou kan help

SAIPA

ACCA

Rekenmeesters

WVF / UIF


Vergoedingskommisaris


Dienste

Die klein sakeman, vennootskappe en boere

  • Advies oor belasting
  • Skakeling met die belastingowerhede
  • Ontwikkeling en instandhouding van rekeningkundige stelsels
  • Opstel van finansiële state
  • Verslaglewering oor finansiële resultate en vertolking daarvan
  • Lewensvatbaarheidstudies
  • Individue

  • Voltooi en indien van belastingopgawes
  • Skakeling met die Belastingowerhede
  • Advies oor beleggings
  • Beslote korporasies

  • Pligte as Rekeningkundige Beampte
  • Verwerking van rekeningkundige data
  • Opstel van finansiële state
  • Evaluering van finansiële state
  • Skakeling met belastingowerhede
  • Administratiewe dienste
  • Maatskappye

  • Sekretariële dienste
  • Rekeningkundige dienste
  • Boekhoudienste
  • Administratiewe dienste
  • Algemeen

  • Kontantvloeistate
  • Finansiële inligting vir banke
  • Finansiële inligting vir ander finansiële instellings
  • Advies oor die installering en implementering van rekenaarstelsels



  • Kontact

    Stuur vir ons 'n Boodskap


    Kontak Ons

    Deel 11 of Eenheid 76, Tijger Vallei Kantoorpak Silver Lakes Ponystraat Tijger Vallei Pretoria 0081
    Posbus 16 WAPADRAND, 0050
    S 25 40 07.1 / E 28 21 24.0


    Foon: (+27) 12 809 3070

    Faks: (+27) 12 809 3066

    ontvangs@secundes.co.za


    header